Potchefstroom
North West
South Africa
Email:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Website
Contact Person: Lize dos Santos
Phone: 018 294 5581
Potchefstroom Akademie Vakansieskool - Vakansieskool 1 – 3 Julie 2009
- Opedag 11 Julie 2009
- Vakansieskool 29 Sept – 3 Oktober 2009
As jy nog onseker is oor 'n studierigting, kom kuier vir ons en maak die regte besluit oor jou toekoms. Gr11- en Gr12-leerlinge kan meer kom uitvind oor kursusse tydens die Akademie se vakansieskole en Opedag. Aansoekvorms beskikbaar op ons webblad.
|